Pets R Us

Gelukige troeteldiere, gelukige lewe!

Koop Nou

Uitgesoekte Produkte

Honde Cage

Honde Cage

Met hoëgehalte materiaal, gemaklike spasie en genoeg plek vir jou hond om te speel en baljaar, is ons honde hok die perfekte reis huisie vir jou hond! Hierdie hok sal jou troeteldier beskerm teen son, reën en wind. Dit is tot maklik om skoon te hou, en ideaal vir enige tuin geskenk vir wat ookaal jou hond se grote is.

R750

Kyk op Takealot
Honde leiband

Honde leiband

Sterk en duursame honde leiband te koop hier by PetsRus! Gemaak van n gemaklike en sterk materiaal en handvatsel, is dit ideaal vir jou hond se veiligheid en gemak terwyl jy n lekker stap geniet

R180

Kyk op Takealot
Honde speelgoed

Honde speelgoed

Hou jou homd besig met n hele boks vol misterie speelgoed! Of dit sag, hard, groot of klein is, in hierdie boks is alles! Gemaak vir enige hond, hierdie boks sal verseker iets hê wat jou hond sal besig hou en uit jou hare uit!

R300

Kyk op Takealot

Vinnige Aflewering

Nasionale aflewering binne 2-5 werksdae

Veilige Betalings

100% veilige betalingsportaal